|
SPECIALS AT OUR RESTAURANT |
PROMOSIES BY ONS RESTAURANT |
|
| Come and enjoy the
homely bushveld atmosphere of the Weesgerus
Holiday Resort. The resort is situated
in the breathtaking Waterberg area only 130km
North of Pretoria. The excellent facilities
and well known hospitality of the resort, make
it an ideal holiday destination for the whole
family.
|
|
Kom
ervaar die hartlike bosveldatmosfeer by die Weesgerus Vakansieoord.
Die oord is geleë in die asemrowende natuurskoon van die
Waterberg omgewing slegs 130 km Noord van Pretoria. Die
oord se uitmuntende fasiliteite tesame met sy alombekende
gasvryheid bied die ideale vakansiebestemming vir die hele
gesin.
|
| |
 |
|
| The
picturesque Waterberg mountains are an unforgettable
combination of water and mountains. The 58 hectare
resort is 3 km outside Modimolle (Nylstroom). The
resort is surrounded by lush bushveld vegetation
such as Boekenhout, Vaalbos, Wildesering and at
least 35 other tree species. These trees host more
than 50 different bird species. Come and stroll
among Impala on the 3 km hiking trail and experience
all the bushveld has to offer! |
|
Die
skilderagtige Waterbergreeks weerspieël die samevloeiing
van water en berg. Die Weesgerus Vakansieoord is geleë te
midde van hierdie ongerepte natuurskoon en die noordelike
bosveldplantegroei.Die oord is slegs 3 km buite Modimolle
(Nylstroom) en beslaan 58 hektaar. Die oord word omvou deur
welige bosveldplantegroei soos die Boekenhout, Vaalbos,
Wildesering en ten minste 35 ander boomspesies. Hierdie
bome huisves meer as 50 verskillende voëlsoorte. Kom wandel
tussen die Rooibokke op die oord se 3 km voetslaanpad en
ervaar die betowering wat jy net in die bosveld kry!
|
|
|
| |
|
Die
Weesgerus Vakansieoord het in die vroeë tagtigerjare ontstaan
as deel van die visie van die Raad van
Weduwee-
en Weesfonds
van
die voormalige SA Polisie. Hierdie visie was daarop ingestel
om ‘n bekostigbare binnelandse vakansiebestemming aan lede
van die polisie te bied wat lid is van die
Weduwee-
en Weesfonds terwyl dit ook as langtermynbelegging
vir die
Weduwee-
en Weesfonds
kon
dien.
Op 22 November 1988 het die oord sy deure amptelik geopen.
Vandag is die oord heeltemal selfonderhoudend is en dat
dit ‘n inkomste bied aan die
Weduwee-
en Weesfonds
vir
die versorging van weduwees en wese van polisielede wat
aan die fonds behoort het. |
| |
|
The Weesgerus Holiday Resort was established in
the early eighties as part of the vision of the
Council for the
Widows and Orphans Fund
of the SA Police. The idea was to offer an affordable
holiday destination to members of the SA Police
and to provide a long-term investment for the
Widows and Orphans Fund.
The resort was officially opened on 22 November
1988. The resort is totally self-sufficient and
is able to provide an income to the
Widows and Orphans
Fund
in support of all the widows and orphans of police
members who belonged to the fund.
|
|
|
| |
|
|
|
NEW: Vacancies
/ Werksgeleenthede |
| |
|
|